Gaan na inhoud

Bespreking:Veereier

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bosluisvoël

[wysig bron]

Soos ek dit het, is 'n "cattle egret" eintlik 'n bosluisvoël en nie 'n veereier nie... Ollie Olwagen, besoeker aan Wikipedia

Die artikel is inderdaad korrek [1]. Anrie 19:23, 23 Mei 2007 (UTC)[antwoord]

Het gewonder watter vere hierdie eier het, maar dis my Afrikaans wat sleg is... :-0 Jcwf (kontak) 14:35, 29 Augustus 2016 (UTC)[antwoord]

Dis nie jou Afrikaans nie, dis 'n SIMPEL woord! Dit moet m.i. met 'n koppelteken gespel word: soos in vee-reier. Terloops, almal weet wat 'n bosluisvoël is, maar min ken dié vreemde naam. Groete. Frank (kontak) 14:49, 29 Augustus 2016 (UTC)[antwoord]
Dalk kan ons dit vee-ryer maak. :) Winston (kontak) 15:43, 29 Augustus 2016 (UTC)[antwoord]
Uitgevoer Uitgevoer. Frank (kontak) 18:40, 29 Augustus 2016 (UTC)[antwoord]
Beide Sasol en Newman verwys na Veereier en geen een van die twee noem die naam Bosluisvoël nie. Groete! Oesjaar (kontak) 19:07, 29 Augustus 2016 (UTC)[antwoord]