Gaan na inhoud

Botswana Democratic Party

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Botswana Democratic Party
BDC
Logo van die betrokke party.
Vlag van die BDC

Leier Slumber Tsogwane
Gestig 1961
Hoofkwartier Gaborone
Ideologie Konserwatisme, Christelike demokrasie
Internasionale affiliasie Sosialistiese Internasionaal (raadplegende lid)[1]
Amptelike kleure wit, rooi, swart
Webblad bdp.org.bw

Die Botswana Democratic Party (BDC; Tswana: Phathi ya Tomokoraga) is 'n politieke party wat Botswana van onafhanklikheidwording in 1966 tot 2024 regeer het. Dié party is in 1961 deur Seretse Khama en Quett Masire gestig.

Die Botswana Democratic Party word tans deur Slumber Tsogwane gelei. Die BDC is 'n raadplegende lid van die Sosialistiese Internasionaal. Tradisionele Tswana-gemeenskappe vorm die party se basis, waarvolgens die BDP 'n konserwatiewe beweging gebly het.

Verkiesingsresultate

[wysig | wysig bron]
Verkiesing Partyleier # van
algehele stemme
% van
algehele stemme
# van
algehele setels gewen
Plek Uitslag
1965 Seretse Khama 113 167 80,4 28/31 1ste In regering
1969 52 218 68,3 24/31 1ste In regering
1974 49 047 76,6 27/36 1ste In regering
1979 101 098 75,2 29/36 1ste In regering
1984 Quett Masire 154 863 68,0 29/38 1ste In regering
1989 162 277 64,8 31/38 1ste In regering
1994 154 687 54,7 27/44 1ste In regering
1999 Festus Mogae 192 598 57,1 33/44 1ste In regering
2004 213 308 51,7 44/63 1ste In regering
2009 Ian Khama 290 099 53,3 45/63 1ste In regering
2014 320 657 46,5 37/63 1ste In regering
2019 Mokgweetsi Masisi 405 719 52,7 38/57 1ste In regering
2024 254 632 30,5 4/69 4de In opposisie

Bekende lede

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]