Carolus-Duran
Voorkoms
Carolus-Duran | |
---|---|
Carolus-Duran Portret deur John Singer Sargent, 1879. Olie op doek | |
Gebore | Lille, Frankryk | 4 Julie 1837
Sterf | 17 Februarie 1917 (op 79) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Veld | skildery |
Opleiding | Académie des Beaux-Arts |
Beskermhere | François Souchon |
Beïnvloed deur | Gustave Courbet, Diego Vélasquez |
Charles Auguste Émile Durand, beter bekend as Carolus-Duran (* 4 Julie 1837, † 17 Februarie 1917), was 'n Franse skilder en kunsdosent wat veral bekendheid verwerf het met sy stylvolle en elegante portretskilderye van hooggeplaastes in die tyd van die Franse Derde Republiek.[1]
Geselekteerde werke
[wysig | wysig bron]-
Le Baiser (Die soen) (1868)
-
Dame met 'n handskoen (1869)
-
Pretmakers (1870)
-
Ruiterportret van Mademoiselle Croizette (1873)
-
Die kunstenaar se dogter, Marie-Anne (1874)
-
Mademoiselle de Lancey (1876)
-
Édouard Manet (1880)
-
Natalie Clifford Barney in die ouderdom van tien (omstreeks 1886–1887)
-
Studie van Lilia (1887)
-
Portret van Emily Warren Roebling (omstreeks 1896), Brooklyn Museum
-
Madame Feydeau en haar kinders (1897)
-
Georges Feydeau (omstreeks 1900)
-
Danaë (1900)
-
Anna Gould (sonder datum)