Diepenbeek
Diepenbeek Djoppenbeek / Diejpenbik | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Regina Paciskerk (vir die ineenstorting) | |
Ligging van Diepenbeek in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°54′00″N 5°25′00″O / 50.90000°N 5.41667°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Etienne Steegmans (CD&V.plus) |
Oppervlak | |
• Totaal | 41,19 km2 (15,90 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 18 242 |
• Digtheid | 443/km2 (1 150/vk. myl) |
Poskode | 3590 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.diepenbeek.be |
Diepenbeek (Limburgs: Djoppenbeek of Diejpenbik) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 18 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 41 km².
Die Katolieke Regina Paciskerk se dak, geleë in die gehug Lutselus, is in die late nag van 25 Desember 2010 ineengestort. Oorsaak is waarskynlik die baie sneeu op die dak. Daar is nie gewondes of dooies nie.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Diepenbeek:
Bijenberg, Crijt, Diepenbeek (dorp), Dorpheide, Keizel, Lutselus, Pampert, Piannesberg, Reitje, Rooierheide, Rozendaal en Zwartveld.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Diepenbeek. |
Munisipaliteite in Belgies Limburg | |
---|---|
Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal |