Forsyth Barr-stadion
Voorkoms
Forsyth Barr-stadion | ||
Buiteaansig van die Forsyth Barr-stadion
| ||
Bynaam | Glashuis | |
---|---|---|
Volle naam | Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza | |
Ligging | Anzaclaan, Loganpark, Dunedin, Nieu-Seeland | |
Koördinate | 45°52′9″S 170°31′28″O / 45.86917°S 170.52444°O | |
Eienaar | Dunedin Stadsraad | |
Operateur | Dunedin Venues Management Ltd. | |
Kapasiteit | 30 748 (rugby/sokker) 36 000 (konserte) 15 000 (rodeo) | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | Mei 2009 | |
Geopen | 5 Augustus 2011 | |
Boukoste | $198,3 miljoen NZD | |
Argitek | Jasmax Populous | |
Huurders | ||
Highlanders (Superrugby) (2011–) Otago (ITM-beker) (2012–) Otago United (sokker) (2011–) |
Die Forsyth Barr-stadion (amptelik die Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza) is 'n sportstadion in Dunedin, Nieu-Seeland.[1][2] Tydens die bouproses het die stadion ook bekend gestaan as Dunedinstadion, Awateastraatstadion, Nieu-Carisbrook of sy niekommersiële naam wat gebruik was tydens die Rugbywêreldbeker 2011, Otagostadion.[3]
Die stadion is op 5 Augustus 2011 deur die premier van Nieu-Seeland, John Key, geopen waardeur dit Carisbrook as die tuisveld van die Highlanders in Superrugby, en van die Otago Rugbyvoetbalunie in die ITM-beker vervang het. Die stadion het vier wedstryde tydens die Rugbywêreldbeker 2011 aanbied.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Die Forsyth Barr-stadion onder konstruksie in 2009
-
Buiteaansig van die Forsyth Barr-stadion in 2011
-
Wedstryd tussen Argentinië en Engeland tydens die Rugbywêreldbeker 2011
-
Sokkerwedstryd tussen Otago United en Waikato FC in 2012
Wedstryde
[wysig | wysig bron]Rugbywêreldbeker 2011
[wysig | wysig bron]- Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
10 September 2011 | 20:30 | Argentinië | 9–13 | Engeland | Groep B | 30 070 |
18 September 2011 | 18:00 | Engeland | 41–10 | Georgië | Groep B | 20 117 |
24 September 2011 | 18:00 | Engeland | 67–3 | Roemenië | Groep B | 25 687 |
2 Oktober 2011 | 20:30 | Ierland | 36–6 | Italië | Groep C | 28 027 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Price, Mark (30 Januarie 2009). "Dunedin company Forsyth Barr puts name to stadium" (in Engels). Otago Daily Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 29 Januarie 2009.
- ↑ Craymer, Lucy (30 Januarie 2009). "Forsyth Barr ignores recession to buy Otago stadium naming rights" (in Engels). National Business Review. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2017. Besoek op 29 Januarie 2009.
- ↑ "Stadium nears completion" (in Engels). Otago Daily Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 13 Junie 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Forsyth Barr Stadium. |
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Jasmax.com
- (en) Dunedin Stadsraad projekdokumente Geargiveer 14 Oktober 2008 op Wayback Machine
- (en) Our Stadium webblad Geargiveer 26 April 2007 op Wayback Machine
- (en) Carisbrook webblad Geargiveer 29 Mei 2007 op Wayback Machine
- (en) Otago Stadium webblad Geargiveer 18 Junie 2010 op Wayback Machine
- (en) Forsyth Barr webblad
- (en) Forsyth Barr-stadion virtuele toer
- (en) Forsyth Barr-stadion op Twitter
- (en) Forsyth Barr-stadion Facebookblad