Gene Louw
Voorkoms
Gene Louw | |
Spreker van die Nasionale Vergadering
| |
Ampstermyn 1991 – 1994 | |
President | Frederik Willem de Klerk |
---|---|
Voorafgegaan deur | Louis le Grange |
Opgevolg deur | Frene Ginwala |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn Mei 1992 – 30 Maart 1993 | |
Voorafgegaan deur | Roelf Meyer |
Opgevolg deur | Kobie Coetsee |
Minister van Openbare Werke
| |
Ampstermyn 1992 – 1993 | |
Voorafgegaan deur | Leon Wessels |
Opgevolg deur | Louis Shill |
Minister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 1989 – 1992 | |
Voorafgegaan deur | Stoffel Botha |
Opgevolg deur | Louis Pienaar |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 15 Julie 1931 |
Sterf | 12 Oktober 2015 (op 84)[1] |
Politieke party | Nasionale Party |
Gene Louw (15 Julie 1931 - 12 Oktober 2015)[1] was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was lid van die Nasionale Party, parlementslid vir Durbanville en die Paarl, administrateur van die Kaapprovinsie (1979–1989), minister van binnelandse sake[2] (1989–1992), nasionale onderwys (1989–1990), openbare werke (1992–1993) en verdediging (1992–1993).
Louw tree in 1994 uit die politiek om sy werk as prokureur in Durbanville te hervat. Hy sterf op 12 Oktober 2015 na 'n lang stryd met longontsteking en leukemie.[1]
Laerskool Gene Louw in Durbanville en die Gene Louw-verkeerskollege in Brackenfell is na hom vernoem.[1]
Akademiese opleiding
[wysig | wysig bron]Louw matrikuleer aan die Hoërskool Bellville in Kaapstad, en verwerf die graad BA LLB aan die Universiteit Stellenbosch.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Erasmus, Esmé (21 Oktober 2015). "Gene Louw (84) trap diep spore". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op 6 Maart 2020.
- ↑ Goldstein, Robert Justin (2001). Political censorship. Taylor & Francis. pp. 496–. ISBN 978-1-57958-320-0. Besoek op 26 Junie 2011.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Roelf Meyer |
Minister van Verdediging 1992-1993 |
Opgevolg deur Kobie Coetsee |
Voorafgegaan deur Leon Wessels |
Minister van Openbare Werke 1992-1993 |
Opgevolg deur Louis Shill |
Voorafgegaan deur Stoffel Botha |
Minister van Binnelandse Sake 1989-1992 |
Opgevolg deur Louis Pienaar |
Voorafgegaan deur Gerrit Viljoen |
Minister van Onderwys 1989-1990 |
Opgevolg deur Louis Pienaar |