Homel
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Belarus |
Admin. gewes (woblast) | Homel |
Stigting | 1142 |
Stadstatus | 1562 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 113 vk km |
Hoogte bo seevlak | 135 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 482 652 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 684 /vk km |
Tydsone | EET/ UTC +2 |
- Somertyd | EEST/ UTC +3 |
Burgemeester | Alexander Belyev |
Amptelike Webwerf | gomel.by |
Homel (Belarussies: Гомель Homel, Russies Гомель Gomel) is die tweede grootste stad in Belarus met 'n bevolking van meer as 526 872 inwoners (2015 sensus).[1] Die stad fungeer as die administratiewe setel van die gelyknamige woblast (administratiewe gewes) en rajon (distrik).
Homel, Belarus se kultuurhoofstad in 2011, is naas Oeljanofsk in Rusland ook as een van twee kultuurhoofstede van die Gemenebes van Onafhanklike State in daardie jaar aangewys.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Belstat.gov.by" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 April 2014. Besoek op 15 Januarie 2014.