Laeveldnaboom
Voorkoms
Laeveldnaboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. evansii
|
Binomiale naam | |
Euphorbia evansii Pax, (1909)
|
Die Laeveldnaboom (Euphorbia evansii)[1] is 'n plant van die naboomfamilie Euphorbiaceae.
Euphorbia evansii se verspreiding is beperk tot die suidelike laeveld van Mpumalanga in Suid-Afrika, die Drakensberg naby die Strijdomtonnel, asook sommige koppies rondom Pretoriuskop/Malalane[1] in die Krugerwildtuin, tot in Eswatini en enkele dele van KwaZulu-Natal.
Die plant se stamme bevat 'n melkerige stof met karsinogene eienskappe. Kontak daarmee veroorsaak erge velirritasie, en indien die oë aangetas word, kan dit blindheid veroorsaak.
Die boom se FSA-nommer is 348.[1][2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Laeveldnaboom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Laeveldnaboom