Gaan na inhoud

Longyearbyen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Longyearbyen

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Noorweë Noorweë
 Provinsie (Fylke) Svalbard
 Koördinate 78°13′N 15°38′E / 78.217°N 15.633°O / 78.217; 15.633
 Stigting 1906
 Oppervlakte:  
 - Totaal 242,86 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 2 075[1]
 - Bevolkingsdigtheid 8,5/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde seeklimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -6,7 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -15,3 / 5,9 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 190 mm
 Burgemeester Christin Kristoffersen (Ap)
 Amptelike Webwerf lokalstyre.no

Longyearbyen is die hoofstad en grootste stad van die Noorse provinsie Svalbard op die hoofeiland Spitsbergen en is die noordelikste stad van die wêreld. Die stad het 'n bevolking van 2 075 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 242,86 km². Die stad is in 1906 van die Amerikaanse ondernemer John Munroe Longyear as mynstad gestig.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Statistisk sentralbyrå - Statistics Norway". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2012. Besoek op 25 Januarie 2012.