Louise Currie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louise Currie | |
Geboortenaam | Louise Gunter |
---|---|
Geboorte | 7 April 1913 |
Sterfte | 8 September 2013 (op 100) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1940–1956 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louise Currie (7 April 1913 – 8 September 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Adventures of Captain Marvel (1941), Stardust on the Sage (1942), The Masked Marvel (1943), en The Chinese Ring (1947).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1940: Billy the Kid's Gun Justice
- 1940: Billy the Kid Outlawed
- 1941: Adventures of Captain Marvel
- 1941: The Pinto Kid
- 1942: Stardust on the Sage
- 1943: The Masked Marvel
- 1943: The Ape Man
- 1946: Gun Town
- 1947: The Chinese Ring
- 1947: The Crimson Key
- 1947: Second Chance
- 1997: Lugosi: Hollywood's Dracula
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: Sakima and the Masked Marvel