Maloderbetofski-rajon
Voorkoms
Maloderbetofski-rajon Малодербетовский район | ||||
Die ligging van Maloderbetofski-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Malije Derbeti | |||
Hoof | Sarang Lidzjijef | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 9 369 | |||
Volgorde | 10de | |||
Digtheid | 2,56/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 3 666 km² | |||
Volgorde | 10de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Maloderbetofski-rajon (Russies: Малодербетовский район, Kalmikies: Баһ Дөрвдә район, Bah Dörvdə rayon) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die noordelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Astrachan-oblast en Wolgograd-oblast. Die rajon se setel is die dorp Malije Derbeti.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Maloderbetofski-rajon 10 528 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 5 609 | 53,3% |
Russe | 4 312 | 40,6% |
Dargine | 140 | 1,3% |
Tsjetsjniërs | 107 | 1% |
Ander groepe | 360 | 3,8% |
Totaal | 10 528 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 7 Augustus 2023.