Merry Anders
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Merry Anders | |
Geboortenaam | Mary Helen Anderson |
---|---|
Geboorte | 22 Mei 1932 |
Sterfte | 28 Oktober 2012 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Merry Anders (22 Mei 1932 – 28 Oktober 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Dalton Girls (1957), Young Jesse James (1960), en Tickle Me (1965), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: The Dalton Girls
- 1957: Calypso Heat Wave
- 1957: Death in Small Doses
- 1957: Escape from San Quentin
- 1957: Hear Me Good
- 1957: The Night Runner
- 1958: Violent Road
- 1960: Young Jesse James
- 1960: Five Bold Women
- 1960: The Hypnotic Eye
- 1960: The Walking Target
- 1960: Spring Affair
- 1961: 20,000 Eyes
- 1961: The Gambler Wore a Gun
- 1961: Police Dog Story
- 1961: Secret of Deep Harbor
- 1961: When the Clock Strikes
- 1962: Air Patrol
- 1962: Patty
- 1963: House of the Damned
- 1963: Police Nurse
- 1964: The Quick Gun
- 1964: Raiders from Beneath the Sea
- 1964: The Time Travelers
- 1965: Tickle Me
- 1971: Will to Die
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1950: The Stu Erwin Show
- 1955: It's Always Jan
- 1957: How to Marry a Millionaire
- 1958: Decision
- 1959: Hawaiian Eye
- 1960: The Case of the Dangerous Robin
- 1961: The Bob Cummings Show
- 1961: Westinghouse Preview Theatre
- 1965: Never Too Young
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1967: Flight of the Cougar
- 1995: Kelsey Grammer Salutes Jack Benny