Gaan na inhoud

Natriumpersulfaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Natriumpersulfaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule Na2S2O8
Molêre massa 238,11 [g/mol]
CAS-nommer
Fasegedrag  
Selkonstantes a = 478,0(2)pm, b = 557,5 (2)pm, c = 609,1(3)pm, α = 101.871 (7)°, β = 103.337 (7)°, γ = 97.418 (7)°, Z=1 [1]  
Ruimtegroep P1 
Nommer 2
Smeltpunt
Kookpunt
Digtheid dx= 2,603 [g/cm3]
Oplosbaarheid m=3,143 [mol/kg] @ 26 °C[2] 
ΔsolHɵ 31,80±1,23 [kJ/mol][2]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Natriumpersulfaat of natriumperoksidisulfaat is 'n sout van natrium en perswaelsuur met die chemiese formule Na2S2O8.

Chemiese eienskappe

[wysig | wysig bron]

Natriumperoksiedisulfaat is 'n kragtige oksideermiddel. Sy waterige oplossings is onstabiel; dit verloor suurstof en hierdie ontbindingsproses word by hoë temperature versnel. Hierdie effek is sterker in die geval van kaliumperoksiedisulfaat.[2]

Gebruike

[wysig | wysig bron]

Natriumperoksiedisulfaat is 'n kragtige oksideermiddel wat in bleikstowwe, die vervaardiging van seep, in fotografie, as antimikrobiese middel in swembaddens, en as promotor vir emulsiepolimerisasiereaksies gebruik word.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. David R. Allan (2006). "Sodium peroxodisulfate". Crystallographic Communications. 62 (3): i44–i46. doi:10.1107/S1600536806004302.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Alexander Apelblat, Eli Korin, Emanuel Manzurola (2001). "Solubilities and vapour pressures of saturated aqueous solutions of sodium peroxydisulfate and potassium peroxydisulfate". The Journal of Chemical Thermodynamics. 33 (1): 61–69. doi:10.1006/jcht.2000.0780.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)