Nectanebo I
Voorkoms
Nectanebo I | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Nechtnebef | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Dubbele stele van die Verordening van Nectanebo I. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Farao van die 30ste Dinastie | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Periode | 380–362 v.C. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorganger | Nefaarud II | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Opvolger | Teos | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Nectanebo I in Egiptiese hiërogliewe | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Nectanebo of Nechtnebef was ’n farao van Antieke Egipte en die stigter van die 30ste Dinastie.
Bewind
[wysig | wysig bron]In 380 v.C. het Nectanebo vir Nefaarud II verslaan en sy bewind oorgeneem. Hy het vermoedelik ’n groot deel van sy bewind daaraan bestee om invalle van Persië af te weer, soms met die hulp van Athene of Sparta.
Hy was ook ’n groot bouer wat baie monumente en tempels laat bou het[1] tydens sy lang bewind van 18 jaar. Hy het ook baie vervalle tempels laat restoureer en ’n stele opgerig voor ’n suil van Ramses II by Hermopolis.[2] Van omstreeks 365 v.C. was Nectanebo medeheerser saam met sy seun Teos, wat hom opgevolg het toe hy in 362 v.C. dood is.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Nectanebo I Geargiveer 7 Junie 2014 op Wayback Machine
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia