Richard Lumsden
Voorkoms
Richard Lumsden | |
Geboortenaam | Richard James Lumsden[1][2] |
---|---|
Geboorte | 24 Junie 1965 |
Nasionaliteit | Brit |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Lumsden (gebore 24 Junie 1965) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sense and Sensibility (1995), The Avengers (1998), en Darkest Hour (2017), en in die televisiereeks Sugar Rush (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Sense and Sensibility
- 1998: The Avengers
- 2009: Morris: A Life with Bells On
- 2014: Downhill
- 2017: Darkest Hour
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1988: First of the Summer Wine
- 1995: Coogan's Run
- 1995: Is It Legal?
- 2002: All About Me
- 2002: The House That Jack Built
- 2005: Sugar Rush
- 2006: Body Image
- 2009: Life of Riley
- 2010: Summer in Transylvania
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Sleepwalkers Who Kill
- 2005: Julian Fellowes Investigates: A Most Mysterious Murder - The Case of the Croydon Poisonings
- 2015: The Definitive History of Star Wars
Video's
[wysig | wysig bron]- 1995: Chris Barrie's Motoring Wheel Nuts
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Researcha[dooie skakel]
- ↑ "Birth Registration Details" Ancestry.co.uk (Retrieved: 4 August 2009)