Saskatchewan
Voorkoms
Saskatchewan | |||||
---|---|---|---|---|---|
| |||||
Leuse : Multis E Gentibus Vires | |||||
Ander provinsies en gebiede van Kanada | |||||
Land | Kanada | ||||
Hoofstad | Regina 50° 27' N, 104° 36' W | ||||
Grootste stad | Saskatoon | ||||
Goewerneur-generaal | Russell Mirasty | ||||
Eerste Minister | Scott Moe (Conservative Party) | ||||
Oppervlakte | 651 900 km² | ||||
- Land | 591 670 vk km | ||||
- Water | 59 366 vk km (9,1%) | ||||
Bevolking (2009) | |||||
- Totaal | 1 023 810[1] inw. | ||||
- Digtheid | 1,67 inw./vk km | ||||
Toelating tot die Kanadese Federasie | |||||
- Datum | 1 September 1905 | ||||
Verteenwoordiging in die Parlement | |||||
- Parlement | 14 | ||||
- Senaat | 6 | ||||
Posafkorting | SK | ||||
Voorsetsel by poskode | S | ||||
Tydsone | UTC -6 1 | ||||
Internet-domein | .sk.ca | ||||
1 UTC -7 en somertyd (UTC -8) in Lloydminster |
Saskatchewan [sə.skætʃ.ə.'ʍɔn] is 'n provinsie van Kanada met 'n oppervlakte van 652 330 km² en 1 miljoen inwoners (2009). Die hoofstad is Regina (193 000 inwoners). Aan weste grens Saskatchewan aan Alberta en aan die ooste aan Manitoba.
Koniferewoud en groot grasvlaktes (Frans: prairie) oorheers die landskap. Naas die Saskatchewan- en Churchillriviere is daar talryke mere. Die belangrikste nywerhede is visbedrywe, veeboerderye, koring en suiwel; olie, uraan en koper is die vernaamste grondstowwe.