Wolnekooievaar
Voorkoms
Wolnekooievaar | |
---|---|
Wolnekooievaar in Indië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. episcopus
|
Binomiale naam | |
Ciconia episcopus Boddaert, 1783
|
Die Wolnekooievaar (Ciconia episcopus) is 'n skaars standvoël wat voorkom in KwaZulu-Natal, Mosambiek, Zimbabwe en noord Botswana. Die voël is 80 – 90 cm groot en weeg 1.6 - 1.9 kg. Hulle kom dikwels voor by watermassas en langs riviere en strome. In Engels staan die voël bekend as Woolly-necked Stork.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Wolnekooievaar in vlug oor Maharashtra, Indië.
-
Wolnekooievaar besig om op te styg.
-
Die een soek kos.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Ciconia episcopus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Ciconia episcopus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)