Turks
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Turks |
Attributief | Turkse |
Partitief | Turks |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Turkse | Turkses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [tœrks]
- byvoeglik: predikatief: [tœrks], attributief: [ˈtœrksə], partitief: [tœrks]
- gesubstantiveer: [ˈtœrksə], meervoud: [ˈtœrksəs]
- تِورْكْسْ
- byvoeglik: predikatief: تِورْكْسْ , attributief: تِورْكْسِی , partitief: تِورْكْسْ
- gesubstantiveer: تِورْكْسِی , meervoud: تِورْكْسِسْ
- Van, betreffende die Turke.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkye.
- Van, betreffende die Turkse taal.
- (Tot 1928:) Osmaans, Osmanies, Ottomaans, Osmaans-Turks
Vertalings: Turks | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Turks |
- (taal) 'n Ogoesiese taal met ongeveer 61 miljoen sprekers; die amptelike taal van Turkye.
- ISO 639-1: tr
- ISO/DIS 639-3: tur
- SIL: TRK
- (Tot 1928:) Osmaans, Osmanies, Ottomaans, Osmaanse Turks
Vertalings: Turks | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Turks.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Turks |
Verboë | Turkse (Vlaams voor klinkers en "h":) Turksen |
Partitief | Turks |
Verdere verbuigings: Turks (verbuiging) |
- IPA:
- Turks, van, betreffende die Turke.
- Turks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Turkye.
- Turks, van, betreffende die Turkse taal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Turks o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Turks | |
Datief | Turks(e) |
- Turks, 'n Ogoesiese taal.