Gaan na inhoud

behalve

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Woord
behalve
Hulp:IPA: [bə.ˈɦɑl.və]
   
(lêer)
be•hal•ve
Behalwe; met uitsondering van.
«Alle landen van de EU, behalve het Verenigd Koninkrijk, Denemarken en Malta, hebben zich bij de nieuwe PESCO-organisatie aangesloten.»
Alle lande van die EU, behalwe die Verenigde Koninkryk, Denemarke en Malta, het hulle by die nuwe PESCO-organisasie aangesluit.

    Eienskappe

Die voorsetsel het geen bywoordelike vorm en vorm geen bywoordelike voornaamwoorde of samegestelde werkwoord nie.