23ste Dinastie van Egipte
Voorkoms
Die 23ste Dinastie (ook Dinastie XXIII geskryf; 727–715 v.C.) was ’n koningshuis van Libiese Berbers wat tydens die Derde Oorgangstydperk oor Antieke Egipte regeer het.
Heersers
[wysig | wysig bron]Daar is taamlike onsekerheid oor die dinastie, wat van Herakleopolis, Hermopolis en Thebe af kon regeer het. Monumente uit die tydperk wys hulle het Bo-Egipte beheer saam met die 22ste Dinastie kort voor die dood van Osorkon II. Die bekende heersers was:
Farao | Troonnaam | Bewind | |||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Harsiese A | Hedjcheperre-Setpenamoen | 880-860 v.C. | |||||||||||||||||
Takelot II | Hedjcheperre-Setpenre | 840-815 v.C. | |||||||||||||||||
Pedoebast I | Oesermaatre-Setpenamoen | 829-804 v.C. | |||||||||||||||||
Ioepoet I | ?? | 829-804 v.C. | |||||||||||||||||
Sjesjonk VI | Oesermaatre-Meryamoen | 804-798 v.C. | |||||||||||||||||
Osorkon III | Oesermaatre-Setpenamoen | 798-769 v.C. | |||||||||||||||||
Takelot III | Oesermaatre | 774-759 v.C. | |||||||||||||||||
Roedamoen | Oesermaatre-Setpenamoen | 759-755 v.C. | |||||||||||||||||
Ini | Mencheperre | 755-750 v.C. | |||||||||||||||||
Peftjaoeawybast | Neferkare | 754-720 v.C. |
Voorafgegaan deur ← 22ste Dinastie |
23ste Dinastie | Opgevolg deur 24ste Dinastie → |