Bas-Rhin
Voorkoms
Bas-Rhin (67) | |
---|---|
Gewes | Grand Est |
Prefektuur | Straatsburg |
Onderprefekture | Haguenau Molsheim Saverne Sélestat |
Bevolking | 1 095 905 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 230 inw./vk km |
Oppervlakte | 4 755 vk km |
Arrondissemente | 7 |
Kantonne | 44 |
Munisipaliteite | 527 |
President van die Conseil général |
Guy-Dominique Kennel (UMP) |
Bas-Rhin (uitgespreek [bɑ.ʁɛ̃], Elsasser Duits: Unterelsàss) (67) is 'n Franse département van die gewes Grand Est. Sy prefektuur (hoofstad) is Straatsburg.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |