Côte-d'Or
Voorkoms
Côte-d'Or (21) | |
---|---|
Gewes | Boergondië-Franche-Comté |
Prefektuur | |
Onderprefekture | Beaune, Dijon, Montbard |
Bevolking | 535,078 inw. (2020) |
Bevolkingsdigtheid | 61 inw./vk km |
Oppervlakte | 8763 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 23 |
Munisipaliteite | 704 |
President van die Conseil général |
François Sauvadet |
Côte-d'Or is sedert 1790 'n département in Boergondië-Franche-Comté, Frankryk, met ongeveer 533 147 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Dijon.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Côte-d'Or is een van die oorspronklike 83 departemente wat tydens die Franse Rewolusie op 4 Maart 1790 gestig is. Dit is gevorm uit deel van die voormalige provinsie van Boergondië.
Geografie
[wysig | wysig bron]Riviere
[wysig | wysig bron]Klimaat
[wysig | wysig bron]Die klimaat van die departement is gematig, met baie reën aan die westekant van die sentrale reeks.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Côte-d'Or.
- amptelike webwerf van die departement
- france-pub.com/Côte-d'Or