Magnesiumsilisied
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Magnesiumsilisied |
Chemiese formule | Mg2Si |
Molêre massa | 76,71[1] |
CAS-nommer | 22831-39-6[1] |
Voorkoms | leiblou vastestof[2] |
Fasegedrag | |
Strukturbericht | C1 |
Smeltpunt | 1102 °C[1] |
Kookpunt | ontbind |
Digtheid | 1,94[2] |
Oplosbaarheid | reageer met water |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Magnesiumsilisied is 'n verbinding van magnesium en silikon met die chemiese formule Mg2Si.
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Magnesiumsilisied kristalliseer in die kubiese anti-fluoriet-struktuur, C1 in die strukturbericht-klassifikasie.[2]
Chemiese eienskappe
[wysig | wysig bron]Die verbinding kan uit die elemente verkry word:[2]
'n Ander metode gebruik silikondioksied:
Die stof is hard en bros, stabiel in basisse maar dit reageer met sure en stel silikonhidriede en waterstof vry wat kan ontbrand.
Fisiese eienskappe
[wysig | wysig bron]Magnesiumsilisied is 'n halfgeleier wat interessante termoëlektriese eienskappe besit. Die termoëlektriese doeltreffendheid is hoog: zT= 1,4 by 500°C.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 "SDS". Fisher.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 P. Ehrlich; Georg Bauer (1963). Handbook of preparative inorganic chemistry. New York; London: Academic press. p. 921.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ F.P. Brito, Rui Vieira, Jorge Martins, L.M. Goncalves, A.P. Goncalves, Rodrigo Coelho, E.B. Lopes, Elli Symeou, Theodora Kyratsi (2021). "Analysis of thermoelectric generator incorporating n-magnesium silicide and p-tetrahedrite materials". Energy Conversion and Management. 236: 114003. doi:10.1016/j.enconman.2021.114003.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)