R397 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R397 | ||||
---|---|---|---|---|
Die R391-pad tussen die R56 en Burgersdorp | ||||
Belangrike aansluitings | ||||
Van | R391 | |||
Tot | N6 | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Molteno Sterkstroom | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R397 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Burgersdorp met Molteno en Sterkstroom verbind en in die N6-nasionale pad eindig. Die Boesmanshoekpas is 'n bergpas tussen laasgenoemde dorpe op hierdie roete.