R401 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R401 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Van | R61 naby Spitskopvlei, 60 km wes van Cradock | |||
N10 R391 R390 | ||||
Tot | R61 naby Tarkastad | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Conway Hofmeyr | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R401 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin by die R61-provinsiale pad digby Spitskopvlei. Vanaf die R61 hou die roete noordoos, kruis die N10-nasionale pad, gaan deur die gemeenskap by Conway, gaan noord van die Grassridgedam verby, deur Hofmeyr en kruis die R390 en R391 in die dorp en eindig in die R61, 18 km wes van Tarkastad.