Tswaing Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Distriksmunisipaliteit | Ngaka Modiri Molema | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NW382 | ||
Burgemeester | Manketse Tlhape | ||
Hoofstad | Delareyville | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Suid-Sotho | ||
Area | 5 966,3 km² | ||
Bevolking | 124 218 (2011) |
Die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit:
- Barberspan
- Delareyville (setel)
- Sannieshof
- Ottosdal