Gaan na inhoud

2012 Maleisiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die 2012 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 25 Maart 2012 in Sepang, Maleisië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in sy Ferrari gewen.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 56 2:44:51.812 8 25
2 15 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Sauber-Ferrari 56 +2.263 9 18
3 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 56 +14.591 1 15
4 2 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 56 +17.688 4 12
5 9 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Lotus-Renault 56 +29.456 10 10
6 19 Vlag van Brasilië Bruno Senna Williams-Renault 56 +37.667 13 8
7 11 Vlag van Verenigde Koninkryk Paul di Resta Force India-Mercedes 56 +44.412 14 6
8 17 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Ferrari 56 +46.985 18 4
9 6 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 56 +47.892 16 2
10 18 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Mercedes 56 +49.996 3 1
11 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 56 +1:15.527 5
12 16 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Toro Rosso-Ferrari 56 +1:16.828 15
13 8 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 56 +1:18.593 7
14 3 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 56 +1:19.719 2
15 6 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 56 +1:37.319 12
16 23 Vlag van Rusland Vitaly Petrov Caterham-Renault 55 +1 rondte 19
17 24 Vlag van Duitsland Timo Glock Marussia-Cosworth 55 +1 rondte 20
18 20 Vlag van Finland Heikki Kovalainen Caterham-Renault 55 +1 rondte 24
19 18 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Williams-Renault 54 Enjin 11
20 25 Vlag van Frankryk Charles Pic Marussia-Cosworth 54 +2 rondtes 21
21 22 Vlag van Spanje Pedro de la Rosa HRT-Cosworth 54 +2 rondtes 22
22 23 Vlag van Indië Narain Karthikeyan HRT-Cosworth 54 +2 rondtes 23
DNF 14 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Sauber-Ferrari 46 Remme 17
DNF 10 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 3 Tol 6