Gaan na inhoud

2017 Oostenrykse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 Großer Preis von Österreich 2017
Datum 9 Julie 2017
Plek Red Bull Ring
Voorste wegspringplek
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:04.251
Vinnigste ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:07.411 (rondte 69)
Podium
1 Valtteri Bottas Mercedes AMG
2 Sebastian Vettel Ferrari
3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Die 2017 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 9 Julie 2017 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is deur die jong renjaer Valtteri Bottas in 'n Mercedes AMG gewen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande in Oostenryk verskaf:

Bande vir gebruik te Spielberg
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Ultrasag

Supersag

Sag

Tussen-in

Reën

Oefensessies

[wysig | wysig bron]

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:05.975
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:06.165
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:06.345
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:06.424
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:06.620
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:05.483
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:05.630
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:05.699
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:05.832
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:05.873
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:05.092
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:05.361
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:05.515
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:05.611
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:05.784

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:05.760 1:04.316 1:04.251 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:05.585 1:04.772 1:04.293 2
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:05.064 1:04.800 1:04.424 8* (gestraf)
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:05.148 1:05.004 1:04.779 3
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:05.854 1:05.161 1:04.896 4
6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:05.779 1:04.948 1:04:983 5
7 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:05.902 1:05.319 1:05.480 6
8 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:05.975 1:05.435 1:05.605 7
9 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:06:033 1:05:550 1:05.674 9
10 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:05.675 1:05.544 1:05.726 10
11 27 Nico Hülkenberg Renault 1:06.174 1:05.597 11
12 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:06.158 1:06.002 12
13 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:06.316 1:05.741 13
14 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 1:05.990 1:05.884 14
15 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:06.143 geen tyd 15
16 30 Jolyon Palmer Renault 1:06.345 16
17 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:06.534 17
18 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:06.608 18
19 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:06.857 19
20 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:07.011 20
  • Lewis Hamilton het na afloop van kwalifisering 'n straf van vyf roosterplekke ontvang, omdat hy sy Mercedes se ratkas moes laat vervang buite die reëls.
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Oostenrykse Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Oostenrykse Grand Prix.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 1:21:48.527 1 25
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 71 +0.658 2 18
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 71 +6.012 4 15
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 71 +7.430 8 12
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 71 +20.730 3 10
6 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 71 +1:13.160 6 8
7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 70 +1 rondte 7 6
8 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 70 +1 rondte 9 4
9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 70 +1 rondte 17 2
10 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 70 +1 rondte 18 1
11 30 Jolyon Palmer Renault 70 +1 rondte 16
12 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 70 +1 rondte 13
13 27 Nico Hülkenberg Renault 70 +1 rondte 11
14 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 70 +1 rondte Kuipe
15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 69 +2 rondtes 19
16 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 68 +3 rondtes 14
DNF 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 46 Enjin 10
DNF 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 30 Enjin 15
DNF 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1 Ongeluk 5
DNF 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1 Ongeluk 12

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 171
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 151
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 136
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 107
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 83
6 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 50
7 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 45
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 39
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 29
10 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 22
11 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 18
12 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 18
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 18
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
15 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
16 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4
17 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 2

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 287
2 Vlag van Italië Ferrari 254
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 152
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 89
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 40
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 33
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 29
8 Vlag van Frankryk Renault 18
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5
10 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 2