Gaan na inhoud

2017 Bahreinse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2017 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix
Datum 16 April 2017
Plek Bahrein Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:28.769
Vinnigste ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:32.798 in ronde 46
Podium
1 Sebastian Vettel Ferrari
2 Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Valtteri Bottas Mercedes AMG

Die 2017 Formule Een Bahreinse Grand Prix het op 16 April 2017 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Bahrein plaasgevind. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen gewees en is deur Sebastian Vettel in sy fabrieks-Ferrari gewen.

Bande beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne by Bahrein verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:32.697
2 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:33.097
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.566
4 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:34.095
5 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:34.246
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:31.310
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:31.351
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:31.376
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.478
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:31.594
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:32.194
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.304
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:32.750
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.754
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:32.785

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:31.041 1:29.555 1:28.769 1
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:30.814 1:29.535 1:28.792 2
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:31.037 1:29.596 1:29.247 3
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:31.667 1:30.497 1:29.545 4
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:30.988 1:29.843 1:29.567 5
6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:30.904 1:30.307 1:29.687 6
7 27 Nico Hülkenberg Renault 1:31.057 1:30.169 1:29.842 7
8 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:31.373 1:30.677 1:30.074 8
9 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:31.691 1:30.857 1:30.763 9
10 30 Jolyon Palmer Renault 1:31.458 1:31.458 1:31.074 10
11 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 1:31.531 1:30.923 11
12 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:31.748 1:31.168 12
13 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:31.995 1:31.414 13
14 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:31.774 1:31.684 14
15 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:32.054 geen tyd 15
16 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:32.118 16
17 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:32.313 17
18 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:31.318 18
19 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:32.543 19
20 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:32.900 20
107% tyd: 1:37.170
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Bahreinse Grand Prix.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 57 1:33:53.374 3 25
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 57 +6.660 2 18
3 77 Valtteri Bottas Mercedes 57 +20.397 1 15
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 57 +22.475 5 12
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 57 +39.346 4 10
6 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 57 +54.326 8 8
7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 57 +1:02.606 18 6
8 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 57 +1:14.865 9 4
9 27 Nico Hülkenberg Renault 57 +1:20.188 7 2
10 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 57 +1:35.711 14 1
11 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 56 +1 ronde 13
12 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 56 +1 ronde 11
13 30 Jolyon Palmer Renault 56 +1 ronde 10
14 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 54 Enjin 15
DNF 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 50 Ratkas 19
DNF 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 12 Ongeluk 16
DNF 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 12 Ongeluk 12
DNF 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 11 Remme 6
DNF 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 8 Tegnies 20
DNS 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 0 Enjin 17

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 68
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 61
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 38
4 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 34
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 25
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 22
7 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 16
8 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 14
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 10
10 20 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 4
11 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 4
12 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 3
13 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 2
14 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 2

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Italië Ferrari 102
2 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 99
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 47
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 17
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 16
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 12
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 8
8 Vlag van Frankryk Renault 2