Gaan na inhoud

2024 Formule Een-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2024 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2023 Volgende: 2025
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.
Max Verstappen is die 2023-jaerkampioen.

Die 2024 FIA Formule Een Wêreldkampioenskap is 'n motorrenkampioenskap vir Formule Een-motors wat tans onderweg is. Dit is die 75ste uitgawe van die Formule Een Wêreldkampioenskap. Dit word deur die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA), die beheerliggaam van internasionale motorsport, as die hoogste klas kompetisie vir oopwiel-renmotors erken. Die kampioenskap word oor 'n rekord van vier-en-twintig Grands Prix beslis, wat regoor die wêreld gehou word. Dit het in Maart begin en sal in Desember eindig.

Renjaers en spanne ding onderskeidelik mee om die titels Wêreldrenjaerkampioen en Wêreldvervaardigerkampioen. Max Verstappen is die heersende jaerskampioen, terwyl sy span, Red Bull Racing-Honda RBPT, die heersende vervaardigerkampioen is.[1][2]


Kalender

[wysig | wysig bron]

Die 2024-kalender bestaan uit 'n rekord van vier-en-twintig Grands Prix.[3]

Rondte Grand Prix Renbaan Datum
1 Bahreinse Grand Prix Vlag van Bahrein Bahrein Internasionale Renbaan, Sakhir 2 Maart
2 Saoedi-Arabiese Grand Prix Vlag van Saoedi-Arabië Djedda-straatrenbaan, Djedda 9 Maart
3 Australiese Grand Prix Vlag van Australië Melbourne Grand Prix Renbaan, Melbourne 24 Maart
4 Japannese Grand Prix Vlag van Japan Suzuka Internasionale Renbaan, Suzuka 7 April
5 Chinese Grand Prix Vlag van Volksrepubliek China Shanghai Internasionale Renbaan, Shanghai 21 April
6 Miami Grand Prix Vlag van Verenigde State van Amerika Miami International Autodrome, Miami Gardens, Florida 5 Mei
7 Emilia-Romagna Grand Prix Vlag van Italië Enzo en Dino Ferrari-renbaan, Imola 19 Mei
8 Monaco Grand Prix Vlag van Monaco Monaco-renbaan, Monaco 26 Mei
9 Kanadese Grand Prix Vlag van Kanada Gilles Villeneuve-renbaan, Montreal 9 Junie
10 Spaanse Grand Prix Vlag van Spanje Barcelona-Catalunya-renbaan, Montmeló 23 Junie
11 Oostenrykse Grand Prix Vlag van Oostenryk Red Bull Ring, Spielberg 30 Junie
12 Britse Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Silverstone-renbaan, Silverstone 7 Julie
13 Hongaarse Grand Prix Vlag van Hongarye Hungaroring, Mogyoród 21 Julie
14 Belgiese Grand Prix Vlag van België Circuit de Spa-Francorchamps, Stavelot 28 Julie
15 Nederlandse Grand Prix Vlag van Nederland Zandvoort-renbaan, Zandvoort 25 Augustus
16 Italiaanse Grand Prix Vlag van Italië Autodromo Nazionale di Monza, Monza 1 September
17 Azerbeidjanse Grand Prix Vlag van Azerbeidjan Bakoe-straatrenbaan, Bakoe 15 September
18 Singapoerse Grand Prix Vlag van Singapoer Marinabaai Straatrenbaan, Singapoer 22 September
19 Verenigde State Grand Prix Vlag van Verenigde State van Amerika Circuit of the Americas, Austin, Texas 20 Oktober
20 Meksikaanse Grand Prix Vlag van Meksiko Autódromo Hermanos Rodríguez, Meksikostad 27 Oktober
21 São Paulo Grand Prix Vlag van Brasilië Interlagos, São Paulo 3 November
22 Las Vegas Grand Prix Vlag van Verenigde State van Amerika Las Vegas Straatrenbaan, Paradise, Nevada 23 November
23 Katarse Grand Prix Vlag van Katar Losail Internasionale Renbaan, Lusail 1 Desember
24 Aboe Dhabi Grand Prix Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Yas Marina-renbaan, Aboe Dhabi 8 Desember
Bron:[3]

Die Chinese Grand Prix het na die kalender teruggekeer nadat dit vir vier jaar gekanselleer is weens die infeksierisiko van COVID-19 in die land.[3] Die Emilia-Romagna Grand Prix, wat in 2023 gekanselleer is weens vloede in die gebied, het ook na die kalender teruggekeer.[3] Die Russiese Grand Prix was onder kontrak om op die 2024-kalender te verskyn. Die kontrak is egter in 2022 beëindig in reaksie op die Russiese inval in die Oekraïne.[4]

Inskrywings

[wysig | wysig bron]

Die volgende vervaardigers en jaers is onder kontrak om aan die 2024 Wêreldkampioenskap deel te neem. Alle spanne ding mee met bande wat slegs deur Pirelli verskaf word.[5] Elke span het ten minste twee renjaers ingeskryf, een vir elk van die twee verpligte motors.[6]

Spanne en jaers wat gekontrakteer is om aan die 2024 Wêreldkampioenskap deel te neem
Inskrywer Vervaardiger Onderstel Kragbron Renjaers Grands Prix Renjaers vrye oefening Grands Prix
Nr. Renjaernaam Nr. Renjaernaam
BWT Alpine F1-span Alpine-Renault A524[7] Renault E-Tech RE24
10
Vlag van Frankryk Pierre Gasly[8] 1–22 61 Jack Doohan[9] 12
31
Vlag van Frankryk Esteban Ocon[10] 1–22 61 Jack Doohan[11] 9
  Aston Martin Aramco Formula One Team[12] Aston Martin Aramco-Mercedes AMR24[13] Mercedes-AMG F1 M15
E Performance
14
Vlag van Spanje Fernando Alonso[14] 1–22 34 Felipe Drugovich[15] 20
18
Vlag van Kanada Lance Stroll[16] 1–22
Scuderia Ferrari Ferrari SF-24 Ferrari 066/12
16
Vlag van Monaco Charles Leclerc[17] 1–22 38 Oliver Bearman[18] 20
55
Vlag van Spanje Carlos Sainz jr.[19] 1–22[20]
38
Vlag van Verenigde Koninkryk Oliver Bearman[21] 2
MoneyGram Haas F1-span Haas-Ferrari VF-24[22] Ferrari 066/10[23]
20
  Kevin Magnussen[24][25] 1–16
18–22[26]
50 Oliver Bearman[27] 7, 12
27
  Nico Hülkenberg[24][25] 1–22 50 Oliver Bearman[28] 10, 13
50
Oliver Bearman[29] 17, 21[26]
  Stake F1 Team Kick Sauber[30] Kick Sauber-Ferrari C44 Ferrari 066/12
24
Vlag van Volksrepubliek China Zhou Guanyu[31] 1–22 97 Robert Shwartzman[32] 20
77
Vlag van Finland Valtteri Bottas[33] 1–22 97 Robert Shwartzman[34] 15
McLaren F1-span McLaren-Mercedes MCL38 Mercedes-AMG F1 M15
E Performance[35]
4
Vlag van Verenigde Koninkryk Lando Norris[36] 1–22 29 Patricio O'Ward[18] 20
81
Vlag van Australië Oscar Piastri[37][38] 1–22
Mercedes AMG Petronas F1-span Mercedes AMG F1 W15[39] Mercedes-AMG F1 M15
E Performance
44
Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton[40] 1–22 12 Kimi Antonelli[18] 20
63
Vlag van Verenigde Koninkryk George Russell[40] 1–22
  Visa Cash App RB Formula One Team[41] RB-Honda RBPT VCARB 01 Honda RBPTH002[42][43]
3
Vlag van Australië Daniel Ricciardo[44] 1–18 40 Ayumu Iwasa[45] 4
22
Vlag van Japan Yuki Tsunoda[44] 1–22
30
Liam Lawson[46] 19–22
  Oracle Red Bull Racing Red Bull Racing-Honda RBPT RB20[47] Honda RBPTH002[42][43]
1
Vlag van Nederland Max Verstappen[48] 1–22
11
Vlag van Meksiko Sergio Pérez[49] 1–22 37 Isack Hadjar[50] 12
  Williams Racing Williams-Mercedes FW46[51] Mercedes[52]
2
Logan Sargeant 1–15[53] 45 Franco Colapinto[54] 12
23
Vlag van Thailand Alexander Albon[55] 1–22
43
Franco Colapinto[56] 16–22
Bron: FIA[57][58]

Spanveranderings

[wysig | wysig bron]

Alfa Romeo het hul vennootskap met Sauber beëindig en Formule Een verlaat terwyl die Sauber-span voorberei om die Audi-fabriekspan in 2026 te word.[30][59] AlphaTauri is geskeduleer om hermerk te word en gedeeltelik na Milton Keynes in die Verenigde Koninkryk te verskuif te midde van 'n bestuursherstrukturering.[41][60] Aston Martin het onder 'n gewysigde naam ingeskryf, aangesien Cognizant nie meer hul titelborg is nie.[12]

Uitslae

[wysig | wysig bron]

Grands Prix

[wysig | wysig bron]
Ronde Grand Prix Voorste wegspringplek Vinnigste ronde Wenner
(renjaer)
Wenner
(vervaardiger)
Verslag
1 Bahreinse Grand Prix Max Verstappen Max Verstappen Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
2 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabiese Grand Prix Max Verstappen Charles Leclerc Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
3 Australiese Grand Prix Max Verstappen Charles Leclerc Carlos Sainz jr. Ferrari Verslag
4 Japannese Grand Prix Max Verstappen Max Verstappen Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
5 Chinese Grand Prix +Naelren *1 Max Verstappen Fernando Alonso Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
6 Vlag van Miami Miami Grand Prix +Naelren *1 Max Verstappen Oscar Piastri Lando Norris McLaren Verslag
7 Vlag van Emilia-Romagna Emilia-Romagna Grand Prix Max Verstappen George Russell Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
8 Monaco Grand Prix Charles Leclerc Lewis Hamilton Charles Leclerc Ferrari Verslag
9 Kanadese Grand Prix George Russell Lewis Hamilton Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
10 Spaanse Grand Prix Lando Norris Lando Norris Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
11 Oostenrykse Grand Prix +Naelren *1 Max Verstappen Fernando Alonso George Russell Mercedes AMG Verslag
12 Britse Grand Prix George Russell Carlos Sainz jr. Lewis Hamilton Mercedes AMG Verslag
13 Vlag van Hongarye Hongaarse Grand Prix Lando Norris George Russell Oscar Piastri McLaren-Mercedes Verslag
14 Vlag van België Belgiese Grand Prix Charles Leclerc Sergio Pérez Lewis Hamilton Mercedes AMG Verslag
15 Vlag van Nederland Nederlandse Grand Prix Lando Norris Lando Norris Lando Norris McLaren-Mercedes Verslag
16 Vlag van Italië Italiaanse Grand Prix Lando Norris Lando Norris Charles Leclerc Ferrari Verslag
17 Azerbeidjanse Grand Prix Charles Leclerc Lando Norris Oscar Piastri McLaren-Mercedes Verslag
18 Vlag van Singapoer Singapoerse Grand Prix Lando Norris Daniel Ricciardo Lando Norris McLaren-Mercedes Verslag
19 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Grand Prix +Naelren *1 Lando Norris Esteban Ocon Charles Leclerc Ferrari Verslag
20 Vlag van Meksiko Meksikostad Grand Prix Carlos Sainz jr. Charles Leclerc Carlos Sainz jr. Ferrari Verslag
21 Vlag van São Paulo São Paulo Grand Prix +Naelren *2 Lando Norris Max Verstappen Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Verslag
22 Vlag van Las Vegas Las Vegas Grand Prix George Russell Verslag
23 Vlag van Katar Katarse Grand Prix +Naelren Verslag
24 Aboe Dhabi Grand Prix Verslag

*1 Max Verstappen won de Naelren van de Chinese Grand Prix, de Miami Grand Prix, de Oostenrykse Grand Prix en de Verenigde State Grand Prix.
*2 Lando Norris won de Naelren van de São Paulo Grand Prix.

Puntestelsel

[wysig | wysig bron]

Punte word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste tien geklassifiseerde renjaers. Een punt vir die vinnigste ronde tydens die Grand Prix word ook toegeken, maar slegs as die bestuurder in die top 10 klaargemaak het. Punte vir die naelren word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste agt geklassifiseerde renjaers. Die punte vir elke wedren word soos volg toegeken:

Plek 01ste0 02de0 03de0 04de0 05de0 06de0 07de0 08de0 09de0 010de0 0V0
Grand Prix 25 18 15 12 10 8 6 4 2 1 1
Naelren 8 7 6 5 4 3 2 1

Ranglys van renjaers

[wysig | wysig bron]
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Pos. Nr. Renjaer Grands Prix Punte

BHR
Vlag van Saoedi-Arabië
SAU

AUS

JPN

CHN
Vlag van Miami
MIA
Vlag van Emilia-Romagna
EMI

MON

KAN

SPA

OOS

GBR

HON

BEL

NED

ITA

AZE
Vlag van Singapoer
SIN

VSA

MXS
Vlag van São Paulo
SAP
Vlag van Las Vegas
LSV
Vlag van Katar
KAT

ABU
1 1 Max Verstappen 1PV 1P DNFP 1PV 11P 12P 1P 6 1 1 15P 2 5 4 2 6 5 2 13 6 41V 393
2 4 Lando Norris 6 8 3 5 62 1 2 4 2 2PV 320 3 2P 5 1PV 3PV 4V 1P 34P 2 16P 331
3 16 Charles Leclerc 4 3V 2V 4 44 23 3 1P DNF 5 711 14 4 3P 3 1 2P 5 41 3V 35 307
4 81 Oscar Piastri 8 4 4 8 78 613V 4 2 5 7 22 4 1 2 4 2 1 3 5 8 28 262
5 55 Carlos Sainz jr. 3 WD 1 3 55 55 5 3 DNF 6 53 5V 6 6 5 4 18 7 22 1P 5DNF 244
6 63 George Russell 5 6 17 7 86 8 7V 5 3P 4 41 DNFP 8V DSQ 7 7 3 4 56 5 64 P 192
7 44 Lewis Hamilton 7 9 DNF 9 29 6 6 7V 4V 3 64 1 3 1 8 5 9 6 6DNF 4 10 190
8 11 Sergio Pérez 2 2 5 2 33 34 8 DNF DNF 8 87 17 7 7V 6 8 17 10 7 17 811 151
9 14 Fernando Alonso 9 5 8 6 7V 9 19 11 6 12 18V 8 11 8 10 11 6 8 13 DNF 14 62
10 27 Nico Hülkenberg 16 10 9 11 10 711 11 DNF 11 11 6 6 13 18 11 17 11 9 88 9 DSQ 31
11 22 Yuki Tsunoda 14 15 7 10 DNF 87 10 8 14 19 14 10 9 16 17 DNF DNF 12 14 DNF 7 28
12 10 Pierre Gasly 18 DNF 13 16 13 12 16 10 9 9 10 DNS DNF 13 9 15 12 17 12 10 73 26
13 18 Lance Stroll 10 DNF 6 12 15 17 9 14 7 14 13 7 10 11 13 19 19 14 15 11 DNS 24
14 31 Esteban Ocon 17 13 16 15 11 10 14 DNF 10 10 12 16 18 9 15 14 15 13 18V 13 2 23
15 20 Kevin Magnussen 12 12 10 13 16 19 12 DNF 12 17 8 12 15 14 18 10 19 711 7 WD 14
16 23 Alexander Albon 15 11 11 DNF 12 18 DNF 9 DNF 18 15 9 14 12 14 9 7 DNF 16 DNF DNS 12
17 3 Daniel Ricciardo 13 16 12 DNF DNF 415 13 12 8 15 9 13 12 10 12 13 13 18V 12
18 38/50 Oliver Bearman 7 10 12 7
19 43 Franco Colapinto 12 8 11 10 12 DNF 5
20 30 Liam Lawson 9 16 9 4
21 24 Zhou Guanyu 11 18 15 DNF 14 14 15 16 15 13 17 18 19 DNF 20 18 14 15 19 15 15 0
22 2 Logan Sargeant 20 14 WD 17 17 DNF 17 15 DNF 20 19 11 17 17 16 0
23 77 Valtteri Bottas 19 17 14 14 DNF 16 18 13 13 16 16 15 16 15 19 16 16 16 17 14 13 0
Pos. Nr. Renjaer
BHR
Vlag van Saoedi-Arabië
SAU

AUS

JPN

CHN
Vlag van Miami
MIA
Vlag van Emilia-Romagna
EMI

MON

KAN

SPA

OOS

GBR

HON

BEL

NED

ITA

AZE
Vlag van Singapoer
SIN

VSA

MXS
Vlag van São Paulo
SAP
Vlag van Las Vegas
LSV
Vlag van Katar
KAT

ABU
Punte
Grands Prix

Opmerkingen:
— Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Ranglys van vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Pos. Vervaardiger Nr. Grands Prix Punte

BHR
Vlag van Saoedi-Arabië
SAU

AUS

JPN

CHN
Vlag van Miami
MIA
Vlag van Emilia-Romagna
EMI

MON

KAN

SPA

OOS

GBR

HON

BEL

NED

ITA

AZE
Vlag van Singapoer
SIN

VSA

MXS
Vlag van São Paulo
SAP
Vlag van Las Vegas
LSV
Vlag van Katar
KAT

ABU
1 McLaren-Mercedes 4 6 8 3 5 62 1 2 4 2 2PV 320 3 2P 5 1PV 3PV 4V 1P 34P 2 16P 593
81 8 4 4 8 78 613V 4 2 5 7 22 4 1 2 4 2 1 3 5 8 28
2 Ferrari 16 4 3V 2V 4 44 23 3 1P DNF 5 711 14 4 3P 3 1 2P 5 41 3V 35 557
55 3 WD 1 3 55 55 5 3 DNF 6 53 5V 6 6 5 4 18 7 22 1P 5DNF
38 7
3 Red Bull Racing-
Honda RBPT
1 1PV 1P DNFP 1PV 11P 12P 1P 6 1 1 15P 2 5 4 2 6 5 2 13 6 41V 544
11 2 2 5 2 33 34 8 DNF DNF 8 87 17 7 7V 6 8 17 10 7 17 811
4 Mercedes AMG 44 7 9 DNF 9 29 6 6 7V 4V 3 64 1 3 1 8 5 9 6 6DNF 4 10 382
63 5 6 17 7 86 8 7V 5 3P 4 41 DNFP 8V DSQ 7 7 3 4 56 5 64 P
5 Aston Martin-
Mercedes
14 9 5 8 6 7V 9 19 11 6 12 18V 8 11 8 10 11 6 8 13 DNF 14 86
18 10 DNF 6 12 15 17 9 14 7 14 13 7 10 11 13 19 19 14 15 11 DNS
6 Alpine-Renault 10 18 DNF 13 16 13 12 16 10 9 9 10 DNS DNF 13 9 15 12 17 12 10 73 49
31 17 13 16 15 11 10 14 DNF 10 10 12 16 18 9 15 14 15 13 18V 13 2
7 Haas-Ferrari 20 12 12 10 13 16 19 12 DNF 12 17 8 12 15 14 18 10 19 711 7 WD 46
27 16 10 9 11 10 711 11 DNF 11 11 6 6 13 18 11 17 11 9 88 9 DSQ
50 10 12
8 RB-Honda RBPT 3 13 16 12 DNF DNF 415 13 12 8 15 9 13 12 10 12 13 13 18V 44
22 14 15 7 10 DNF 87 10 8 14 19 14 10 9 16 17 DNF DNF 12 14 DNF 7
30 9 16 9
9 Williams-Mercedes 2 20 14 WD 17 17 DNF 17 15 DNF 20 19 11 17 17 16 17
23 15 11 11 DNF 12 18 DNF 9 DNF 18 15 9 14 12 14 9 7 DNF 16 DNF DNS
43 12 8 11 10 12 DNF
10 Kick Sauber-Ferrari 24 11 18 15 DNF 14 14 15 16 15 13 17 18 19 DNF 20 18 14 15 19 15 15 0
77 19 17 14 14 DNF 16 18 13 13 16 16 15 16 15 19 16 16 16 17 14 13
Pos. Vervaardiger Nr.
BHR
Vlag van Saoedi-Arabië
SAU

AUS

JPN

CHN
Vlag van Miami
MIA
Vlag van Emilia-Romagna
EMI

MON

KAN

SPA

OOS

GBR

HON

BEL

NED

ITA

AZE
Vlag van Singapoer
SIN

VSA

MXS
Vlag van São Paulo
SAP
Vlag van Las Vegas
LSV
Vlag van Katar
KAT

ABU
Punte
Grands Prix

Opmerkingen:
— Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Verstappen secures third F1 world title as Piastri takes Sprint victory in Qatar". Formula1.com. 7 Oktober 2023. Besoek op 7 Oktober 2023.
  2. "Verstappen dominates for Japanese GP victory as Red Bull secure back-to-back constructors' titles". Formula1.com. 24 September 2023. Besoek op 24 September 2023.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 "F1 2024 calendar revealed: Saturday night Grands Prix in Bahrain and Saudi Arabia to kick off record 24-race season". Sky Sports (in Engels). Besoek op 5 Julie 2023.
  4. Benson, Andrew (3 Maart 2022). "Formula 1 terminates contract with Russian Grand Prix". BBC Sport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2022. Besoek op 3 Maart 2022.
  5. "Pirelli to remain F1 tyre provider until 2024". Racingnews365.com. 5 Maart 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2021. Besoek op 9 Augustus 2022.
  6. "2023 Formula One Sporting Regulations" (PDF). Fédération Internationale de l'Automobile. 19 Oktober 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Oktober 2022. Besoek op 19 Oktober 2022.
  7. Schmidt, Michael; Haupt, Andreas (16 Augustus 2023). "F1-Interview mit Alpine-Technikchef Matt Harman: „Wollen am Ende das viertbeste Team sein"". Auto Motor und Sport (in Duits). ISSN 0005-0806. Besoek op 30 September 2023.
  8. Desk, Sports. "Alpine announces the signing of Pierre Gasly on three-year contract". sportsmax.tv (in Engels (VK)). Besoek op 5 Julie 2023.
  9. (nl) "Jack Doohan in actie voor Alpine op Silverstone". grandprixradio.nl. 2 Julie 2024.
  10. "Esteban Ocon signs bumper three-year contract extension with Alpine". Formula1.com (in Engels). 16 Junie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2021. Besoek op 18 Junie 2022.
  11. (en) "Doohan to drive Ocon's car during first practice in Canada". Formula1.com. 7 Junie 2024.
  12. 12,0 12,1 "Aston Martin F1 team set for name change". RacingNews365 (in Engels). 12 Oktober 2023. Besoek op 15 Oktober 2023.
  13. Cooper, Adam (12 September 2023). "Alonso promised more aero efficient 2024 Aston Martin F1 car". Motorsport.com Australia (in Engels). Motorsport Network. Besoek op 30 September 2023.
  14. "Fernando Alonso signs to Aston Martin for 2023 on multi-year contract". formula1.com. 1 Augustus 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2022. Besoek op 1 Augustus 2022.
  15. (en) "Felipe Drugovich to drive in Free Practice One at Mexico City Grand Prix". astonmartinf1.com. 9 Oktober 2024.
  16. Cooper, Adam (31 Augustus 2023). "Aston Martin: No doubts about Stroll's F1 future at the team". autosport.com. Besoek op 31 Augustus 2023.
  17. Elizalde, Pablo (23 Desember 2019). "Charles Leclerc's Ferrari F1 deal extended until end of 2024 season". Autosport (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2022. Besoek op 19 Junie 2022.
  18. 18,0 18,1 18,2 (nl) "Deze opvallende coureurs maken hun opwachting in GP-weekend Mexico". racingnews365.nl. 24 Oktober 2024.
  19. "Carlos Sainz: Spanish driver signs new Ferrari contract until 2024 Formula 1 season". Sky Sports (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  20. Carlos Sainz jr. was ingeskryf vir die Saoedi-Arabiese Grand Prix maar trok zich terug nadat bij hem blindedarmontsteking was geconstateerd. Hij werd vervangen door Oliver Bearman.
  21. "Ferrari vervangt zieke Sainz in Saoedi-Arabië". racingnews365.nl (in Nederlands). 8 Maart 2024.
  22. Medland, Chris (27 Junie 2023). "Haas could use Austria 'like a test session' to solve race day woes - Steiner". RACER (in Engels (VSA)). ISSN 1066-6060. Besoek op 30 September 2023.
  23. Grandprix.com. "Haas to stick with Ferrari amid engine crisis". grandprix.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2020. Besoek op 30 Augustus 2020.
  24. 24,0 24,1 "Formula 1: The Haas team to retain Nico Hulkenberg and Kevin Magnussen in 2024". BBC Sport (in Engels). Besoek op 24 Augustus 2023.
  25. 25,0 25,1 (nl) "Haas rekent ook in 2024 op Kevin Magnussen en Nico Hülkenberg". Sporza. 24 Augustus 2023. Besoek op 24 Augustus 2023.
  26. 26,0 26,1 (nl) "Zieke Magnussen mist GP Brazilië, Bearman vervangt hem gehele weekend". nu.nl. 1 November 2024.
  27. (nl) "Haas-reserve Oliver Bearman maakt zich op voor de Formule 1: 'Ik ben goed genoeg'". Formule1.nl. 17 Mei 2024.
  28. (nl) "Oliver Bearman rijdt eerste vrije training in Spanje". grandprixradio.nl. 17 Junie 2024.
  29. "Haas bevestigt: Bearman officieel vervanger van geschorste Magnussen in Bakoe". Formule1.nl. 6 September 2024.
  30. 30,0 30,1 "Alfa Romeo to split from Sauber after 2023 season amid Audi deal rumours". RaceFans.net. 26 Augustus 2022. Besoek op 29 Mei 2023.
  31. "Alfa Romeo confirms Zhou alongside Bottas for 2024 F1 season". www.motorsport.com (in Engels). 14 September 2023. Besoek op 14 September 2023.
  32. (nl) "Tweede kans voor Robert Shwartzman tijdens VT1 in Mexico". formule1.nl. 22 Oktober 2024.
  33. "Alfa Romeo announce Valtteri Bottas to join the team in 2022 on multi-year deal". Formula1.com (in Engels). 6 September 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2021. Besoek op 18 Junie 2022.
  34. (nl) "Bottas maakt plaats voor Robert Shwartzman in eerste vrije training Zandvoort". formule1.nl. 21 Augustus 2024.
  35. "McLaren's deal to use Mercedes F1 engines again from 2021 announced". Autosport.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2021. Besoek op 17 September 2022.
  36. "Lando Norris agrees major contract extension to stay at McLaren until 2025". Formula1.com (in Engels). 9 Februarie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  37. "2021 FIA F2 champion Oscar Piastri to join McLaren Racing in 2023". McLaren.com (in Engels). 2 September 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2022. Besoek op 2 September 2022.
  38. "F1 2023: Piastri explains why he chose number 81 for debut". RaceFans.net (in Engels (VK)). 27 September 2022. Besoek op 27 September 2022.
  39. Noble, Jonathan (11 Augustus 2023). "Mercedes F1 car "annoyingly dead" in the middle of corners". Motorsport.com (in Engels). Motorsport Network. Besoek op 30 September 2023.
  40. 40,0 40,1 "Hamilton extends Mercedes F1 contract until 2025". www.motorsport.com (in Engels). 31 Augustus 2023. Besoek op 31 Augustus 2023.
  41. 41,0 41,1 "AlphaTauri to be rebranded in F1 2024, says Marko". Motorsport.com (in Engels). 28 Junie 2023. Besoek op 5 Julie 2023.
  42. 42,0 42,1 "Red Bull agree deal to run Honda engine technology until 2025". Formula1.com. 15 Februarie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2021. Besoek op 15 Februarie 2021.
  43. 43,0 43,1 "Honda's Sakura facility will supply Red Bull F1 engines in 2022". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2021. Besoek op 18 Julie 2021.
  44. 44,0 44,1 "Yuki Tsunoda and Daniel Ricciardo with us in 2024". Scuderia AlphaTauri. 23 September 2023. Besoek op 23 September 2023.
  45. "RB houdt Ricciardo aan de kant tijdens eerste training GP Japan". Racingnews365.nl (in Nederlands). 24 Maart 2024.
  46. (nl) "F1-team RB schuift routinier Ricciardo opzij, 22-jarige Lawson vervangt hem". nos.nl. 26 September 2024.
  47. "Red Bull have 'clearer understanding' of Singapore issues". Formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 19 September 2023. Besoek op 30 September 2023.
  48. "Verstappen signs new contract to stay at Red Bull until 2028". ESPN.com (in Engels). 3 Maart 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  49. Filip, Cleeren (31 Mei 2022). "Perez signs two-year extension to Red Bull F1 contract". Motorsport.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  50. (nl) "Hadjar vierde rookie in actie tijdens VT1 Britse GP". grandprixradio.nl. 4 Julie 2024.
  51. "Alex Albon and Logan Sargeant preview the Singapore Grand Prix". Williams Racing (in Engels). 13 September 2023. Besoek op 19 Oktober 2023.
  52. "Williams extends Mercedes F1 power unit deal through 2025". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2019. Besoek op 13 September 2019.
  53. Logan Sargeant was ingeskryf vir die Australiese Grand Prix, maar trok zich later terug om zijn auto te laten besturen door teamgenoot Alexander Albon omdat de auto van laatstgenoemde ernstig was beschadigd na een ongeluk.
  54. (nl) "Franco Colapinto schrijft geschiedenis tijdens VT1 op Silverstone". formule1.nl. 3 Julie 2024.
  55. "Williams confirm Albon for 2023 on new multi-year contract". Formula1.com. 3 Augustus 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2022. Besoek op 3 Augustus 2022.
  56. (en) "F2 racer Colapinto replaces Sargeant at Williams for rest of 2024 season". formula1.com. 27 Augustus 2024.
  57. (en) "2024 FIA Formula One World Championship – Entry List". Fédération Internationale de l'Automobile. 15 Desember 2023. Besoek op 15 Desember 2023.
  58. Inskrywingslyste:
  59. "Sauber to become Audi works F1 team from 2026". Formula1.com (in Engels). 26 Oktober 2022. Besoek op 5 Julie 2023.
  60. "Red Bull plans AlphaTauri name change and UK F1 campus share". The Race (in Engels). 29 Junie 2023. Besoek op 7 Oktober 2023.