José Carlos Pace-renbaan
Voorkoms
Ligging | São Paulo, Brasilië |
---|---|
Tydsone | UTC-03:00 |
Koördinate | 23°42′4″S 46°41′50″W / 23.70111°S 46.69722°W |
Kapasiteit | 60,000 |
1e Sooispit | 1938 |
Geopen | 1940 |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een Brasiliaanse Grand Prix Wêrelduithoukampioenskap São Paulo 6-uur |
Huidige baan (1990–tans) | |
Lengte | 4.309 km (2.677 mi) |
Draaie | 15 |
Rondterekord | 1:11.473 ( Juan Pablo Montoya, Williams, 2004) |
Oorspronklike baan (1940–1989) | |
Lengte | 7.960 km (4.975 mi) |
Draaie | 26 |
Rondterekord | 2:21.40 ( Jean-Pierre Jabouille, Renault, 1980) |
Die Interlagos-renbaan (amptelik Autódromo José Carlos Pace) is 'n motorsportrenbaan in São Paulo, Brasilië.
Die renbaan is algemeen bekend om die jaarlikse Formule Een Brasiliaanse Grand Prix te huisves.