Marinabaai Straatrenbaan
Voorkoms
Ligging | Marinabaai, Singapoer |
---|---|
Tydsone | Singapoerse Standaardtyd (UTC+08:00) |
Koördinate | 1°17′29.51″N 103°51′49.86″O / 1.2915306°N 103.8638500°O |
Kapasiteit | 90,000 |
FIA Gradering | 1 |
1e Sooispit | 31 Augustus 2007 |
Geopen | Augustus 2008 |
Argitek | Hermann Tilke |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een Singapoerse Grand Prix |
Huidige Grand Prix-baan (2015-tans) | |
Baanoppervlak | Teer |
Draaie | 23 |
Veranderde Singapoerse Slingerbaan (2013–2014) | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 5.063 km (3.146 mi) |
Draaie | 23 |
Rondterekord | 1:48.574 ( Sebastian Vettel, Red Bull-Renault, 2013) |
Oorspronklike baan(2008–2012) | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 5.073 km (3.152 mi) |
Draaie | 23 |
Rondterekord | 1:45.599 ( Kimi Räikkönen, Ferrari, 2008) |
Die Marinabaai Straatrenbaan is 'n motorrenbaan in Marinabaai, Singapoer waar die Singapoerse Grand Prix, 'n Formule Een nagmotorwedren, jaarliks aangebied word.[1]
Die baan is 5,065 km (3,147 myl) lank[2] en lê in 'n haweligging soortgelyk aan die Monaco Grand Prix-baan en die Valencia Straatbaan in Valencia.
Die baan is ontwerp deur KBR, Inc.,[3] 'n wysiging van die oorspronklike een wat eerste deur Hermann Tilke voorgestel is.[4] Die baan beskik oor 'n FIA Graad 1-lisensie.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Singapore confirms 2008 night race". formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 11 Mei 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2015. Besoek op 18 Mei 2007.
- ↑ "Track changes ahead of Singapore Grand Prix". formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 22 September 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2013. Besoek op 25 September 2010.
- ↑ "Circuit Guides: Singapore". Hilton Hotels & Resorts (in Engels). Hilton Worldwide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2011. Besoek op 25 September 2010.
- ↑ "Singapore to host F1 Grand Prix next year". Channel NewsAsia (in Engels). MediaCorp. 11 Mei 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2012. Besoek op 18 Mei 2007.
- ↑ "LIST OF FIA LICENSED CIRCUITS" (PDF). FIA. 6 Februarie 2015. Besoek op 28 Mei 2015.