42ste Oscar-toekenningsaand
Voorkoms
42ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 7 April 1970 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Geen | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Midnight Cowboy | |
Meeste pryse | Butch Cassidy and the Sundance Kid (4) | |
Meeste benoemings | Anne of the Thousand Days (10) |
Die 42ste Oscar-toekenningsaand is op 7 April 1970 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1969. Daar was geen aanbieder nie.
Midnight Cowboy was die eerste – en tot dusver enigste – prent met ’n X-gradering wat die Oscar vir beste rolprent gewen het.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1][2]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste oorspronklike musiek |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ The Official Acadademy Awards® Database
- ↑ "The 42nd Academy Awards (1970) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 11 Januarie 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia