Gaan na inhoud

91ste Oscar-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  91ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 24 Februarie 2019
Plek Dolby-teater, Hollywood
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Green Book
Beste regisseur  Alfonso Cuarón
Beste akteur  Rami Malek
Beste aktrise  Olivia Colman
Meeste pryse  Bohemian Rhapsody (4)
Meeste benoemings  The Favourite en Roma (10)

Die 91ste Oscar-toekenningsaand is op 24 Februarie 2019 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om met Oscars, ook bekend as Academy Awards, erkenning te gee aan die rolprente van 2018. Dit was die eerste Oscar-seremonie in drie dekades wat nie ’n aanbieder gehad het nie; die laaste keer dat dit gebeur het, was in 1989.

Bohemian Rhapsody het die meeste pryse, vier, gewen. Dit sluit in die prys vir beste akteur vir Rami Malek se vertolking van Freddie Mercury. Green Book het drie pryse gewen, insluitende vir beste rolprent. Roma en Black Panther het elk ook drie Oscars gewen. Eersgenoemde het die prys vir beste regisseur gewen vir Alfonso Cuarón; dit was die eerste Mexikaanse inskrywing wat die Oscar vir beste buitelandse rolprent wen. Olivia Colman het die Oscar vir beste aktrise gewen vir haar vertolking van koningin Anna van Groot-Brittanje in The Favourite.[1]

Pryse

[wysig | wysig bron]
Alfonso Cuarón, beste regisseur
Rami Malek, beste akteur
Olivia Colman, beste aktrise
Mahershala Ali, beste manlike byspeler
Regina King, beste vroulike byspeler
Lady Gaga, beste oorspronklike liedjie (medeskrywer)
Spike Lee, beste verwerkte draaiboek (medewenner)

Hier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[2][3] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.

Beste rolprent Beste regisseur
  • Green Book – Jim Burke, Charles B. Wessler, Brian Currie, Peter Farrelly, Nick Vallelonga
    • Black Panther – Kevin Feige
    • BlacKkKlansman – Sean McKittrick, Jason Blum, Raymond Mansfield, Jordan Peele, Spike Lee
    • Bohemian Rhapsody – Graham King
    • The Favourite – Ceci Dempsey, Ed Guiney, Lee Magiday, Yorgos Lanthimos
    • Roma – Gabriela Rodríguez, Alfonso Cuarón
    • A Star Is Born – Bill Gerber, Bradley Cooper, Lynette Howell Taylor
    • Vice – Dede Gardner, Jeremy Kleiner, Adam McKay, Kevin J. Messick
  • Alfonso CuarónRoma
    • Yorgos Lanthimos – The Favourite
    • Spike Lee – BlacKkKlansman
    • Adam McKay – Vice
    • Paweł Pawlikowski – Cold War
Beste akteur Beste aktrise
Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler
Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek
  • Green Book – Nick Vallelonga, Brian Currie, Peter Farrelly
    • The Favourite – Deborah Davis, Tony McNamara
    • First Reformed – Paul Schrader
    • Roma – Alfonso Cuarón
    • Vice – Adam McKay
  • BlacKkKlansman – Charlie Wachtel & David Rabinowitz en Kevin Willmott & Spike Lee
    • The Ballad of Buster ScruggsJoel Coen & Ethan Coen
    • Can You Ever Forgive Me? – Nicole Holofcener, Jeff Whitty
    • If Beale Street Could Talk – Barry Jenkins
    • A Star Is Born – Eric Roth, Bradley Cooper, Will Fetters
Beste animasieprent Beste buitelandse rolprent
  • Spider-Man: Into the Spider-Verse – Bob Persichetti, Peter Ramsey, Rodney Rothman, Phil Lord, Christopher Miller
    • Incredibles 2 – Brad Bird, John Walker, Nicole Paradis Grindle
    • Isle of Dogs – Wes Anderson, Scott Rudin, Steven Rales, Jeremy Dawson
    • Mirai – Mamoru Hosoda, Yūichirō Saitō
    • Ralph Breaks the Internet – Rich Moore, Phil Johnston, Clark Spencer
Beste oorspronklike musiek Beste oorspronklike liedjie
  • Black Panther – Ludwig Göransson
    • BlacKkKlansman – Terence Blanchard
    • If Beale Street Could Talk – Nicholas Britell
    • Isle of DogsAlexandre Desplat
    • Mary Poppins Returns – Marc Shaiman
  • "Shallow" uit A Star Is BornLady Gaga, Mark Ronson, Anthony Rossomando, Andrew Wyatt
    • "All the Stars" uit Black Panther – Mark Spears, Kendrick Lamar Duckworth, Anthony Tiffith, Solána Rowe
    • "I'll Fight" uit RBG – Diane Warren
    • "The Place Where Lost Things Go" uit Mary Poppins Returns – Marc Shaiman, Scott Wittman
    • "When a Cowboy Trades His Spurs for Wings" uit The Ballad of Buster Scruggs – David Rawlings, Gillian Welch
Beste produksie-ontwerp Beste kinematografie
  • Black Panther – Hannah Beachler, Jay Hart
    • The Favourite – Fiona Crombie, Alice Felton
    • First Man – Nathan Crowley, Kathy Lucas
    • Mary Poppins Returns – John Myhre, Gordon Sim
    • Roma – Eugenio Caballero, Bárbara Enríquez
  • RomaAlfonso Cuarón
    • Cold War – Łukasz Żal
    • The Favourite – Robbie Ryan
    • Never Look Away – Caleb Deschanel
    • A Star Is Born – Matthew Libatique
Beste rolprentredigering Beste visuele effekte
  • Bohemian Rhapsody – John Ottman
    • BlacKkKlansman – Barry Alexander Brown
    • The Favourite – Yorgos Mavropsaridis
    • Green Book – Patrick J. Don Vito
    • Vice – Hank Corwin
  • First Man – Paul Lambert, Ian Hunter, Tristan Myles, J.D. Schwalm
    • Avengers: Infinity War – Dan DeLeeuw, Kelly Port, Russell Earl, Dan Sudick
    • Christopher Robin – Chris Lawrence, Michael Eames, Theo Jones, Chris Corbould
    • Ready Player One – Roger Guyett, Grady Cofer, Matthew E. Butler, David Shirk
    • Solo: A Star Wars Story – Rob Bredow, Patrick Tubach, Neal Scanlan, Dominic Tuohy

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Oscars 2019: Green Book wins best picture as Rami Malek and Olivia Colman reign – as it happened". The Guardian (in Engels). 24 Februarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 26 Februarie 2019.
  2. Nardine, Saad (18 Januarie 2019). "Tracee Ellis Ross and Kumail Nanjiani to announce Oscar nominations". Chicago Tribune (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2019. Besoek op 26 Januarie 2019.
  3. "Oscars 2019: Roma and The Favourite vie for glory with 10 nominations each". The Guardian (in Engels). 22 Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2020. Besoek op 26 Januarie 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]